Show Room

6-8 High Street,Shop No 0/2, Rosenpark, Bellville

Enquiries

Goeie dag
Baie dankie vir die mooi stoeltjies dit lyk regtig mooi. Ook dat jul my vertrou het om eers nou die betaling van R1259.50 te maak. Ons sal graag weer met jul wil besigheid doen.
Kind Regards / Vriendelike Groete
Johan/Alta